Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Gansbaai, Western Cape

Ons C-huis

"'n Pragtige kusdorp met baie om te besigtig en te doen."

Worcester, Western Cape

De Bergen

"Pragtige berggebied met oorvloedige groenigheid."

Mossel Bay, Western Cape

CBS Accommodation

"Absoluut mal oor Mosselbaai. Sou graag eendag daar wou gaan aftree."

Velddrif, Western Cape

The Boathouse

"'n Vissersdorpie wat jou rustig stem."

Cape Town, Western Cape

TabuVilla

"Skoon en netjies."

Cape Town, Western Cape

On 17 Avondale

"Soms net besig. Kies jou tye."

Knysna, Western Cape

Feel @ home

"Knysna is 'n asemrowende plek."

Paternoster, Western Cape

Seekat on Malmok

"One of my very favourite places, love the beach and choices of restaurants."

Saldanha, Western Cape

Kyki-C

"Baie mooi bestemming."

Jacobs Bay, Western Cape

Palmboom

"Baie lekker rustige kuierplek vir mense sonder kinders."

Cape Town, Western Cape

Die Kothuis

"Die Kaap is altyd 'n treffer."

Cape Route 62, Western Cape

Appelhuis

"Behalwe Switserland en Oostenryk is dit die mooiste roete ter wêreld. CNN het dit onlangs aangewys as een van die 5 mooistes."

Langebaan, Western Cape

16onClam

"Amount of traffic was a surprise."

Mossel Bay, Western Cape

Kango 25

"Hartenbos bly maar net die plek."

Mossel Bay, Western Cape

Sancor Selfsorg 3

"Baie netjiese en skoon dorp."

Knysna, Western Cape

Lakeside self-catering Accommodation

"Baie om te doen. Bevoorreg om heerlike weer te kon beleef."

Mossel Bay, Western Cape

Sea Breeze 65

"Ek sal dit aanbeveel vir my vriende en familie."

Betty's Bay, Western Cape

Heaven's Door

"Ongerepte natuur, voel of jy jou eie stukkie privaat strand het met bure ver vanaf jou."

Cape Route 62, Western Cape

Tibani Nature Reserve

"It was a wonderful drive, with beautiful scenery."

De Doorns, Western Cape

Ruah Camping

"Die kettingwinkels Spar en Shoprite is op die dorp."

Tulbagh, Western Cape

Nibbana Farm

"Tulbagh het baie om te doen. Wens ons kon langer bly."

Cape Town, Western Cape

11 on Berrie

"Cape Town is a best place to be."

Cape Route 62, Western Cape

Bon Accord Farm Cottages

"Wonderlike area propvol besienswaardighede en natuur!"

Mossel Bay, Western Cape

De Valle 57

"A very happy and safe trip."

De Rust, Western Cape

6 On Burger Street

"De Rust bly maar 'n pragtige dorpie, en dis besonder mooi en stil nadat die son gesak het. Dit voel veilig en jy kan oral stap. Maak net seker jy het voorraad, want ons was verlore sonder enige broodjies of happies. Winkels maak vroeg toe en het bitter min voorraad. Grumpy Goat was 'n redder en die kos was besonder lekker. Ronel en Elize se pizzas is ook perfek vir die honger reisiger. Dankie vir al die inwoners wie ons bygestaan het met ons pap battery! Almal help vir almal daar!"

Betty's Bay, Western Cape

Seascape

"A place worth going back to."

Page
Page 89 - Showing 2641 to 2670
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers