Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Prince Albert, Western Cape

Elfen House and Cottage

"Ons het ons morsdood gesoek na 'n kafee en apteek! Dis definitief nie die plek om geskenkies vir geliefdes te koop nie. Meeste is kunswerke en min daarvan is billik geprys. Dis 'n pragtige dorp en baie skoon."

Beaufort West, Western Cape

Cape Karoo Guesthouse

"Visit the Chris Bernard museum."

Langebaan, Western Cape

Lagoonside @ 77

"Sal die plek beslis aanbeveel."

Tesselaarsdal, Western Cape

Otium Oasis

"Ek sal dit enige tyd voorstel, dis een van die beste bestemmings ooit. Baie rustig, baie lekker. Dis regtig 'n gesinsplekkie. Die kinders het dit baie geniet."

Strand, Western Cape

Golf House

"Groot probleem met dronk jongmense oor naweke deur die dag en in die aand. Het glad nie veilig gevoel om rond te loop nie. Baie sad, want 'n paar jaar terug het ons vir lang ente teen die strand opgestap. Nou met sonsonder is dit nie veilig nie. Informele straat vendors verkoop openlik dwelms aan jongmense. Waar is die polisie se teenwoordigheid?"

Gordon's Bay, Western Cape

The Yard

"Net die plek om dwarsdeur die jaar te onspan, buite seisoen natuurlik."

Robertson, Western Cape

Buitehof Kelder

"Robertson bly een van my gunstellinge. Altyd iets om te doen."

Mossel Bay, Western Cape

Oceans Hotel

"Mossel Bay is a beautiful place for visiting with friends and family. People of this place are very friendly and helpful."

Fish Hoek, Western Cape

Central 4U

"Vishoek is 'n aangename dorpie en alles wat jy nodig het is stapafstand van die verblyf af."

Britannica Heights, Western Cape

Whale n Daisy

"Lekker sentraal van alles."

Britannia Bay, Western Cape

Absolute Beach

"Enigste nadeel is die afstand van 'n kafee of restaurant af. Verder is dit 'n beeldskone bestemming!"

Worcester, Western Cape

Palm la Vie

"Vreeslike mooi plekkie."

Lamberts Bay, Western Cape

Raston Guest House

"Sad to say this is not a very nice place for a holiday. The Bird Island has had no maintenance for ages. For example, the penguin pools pump has been broken for ages and pool water is stinking and green. The signs are so faded you can't read them, the railings are all broken and their rope is tied to prevent you from falling off the edge. Very embarrassing when you see international guests looking at what should be a beautiful Bird Island just going to ruin."

Agulhas, Western Cape

The Gift

"Struisbaai se see is onbeskryflik mooi, dit voel soos 'n ander wêreld. Ons was by die "Sea Shack" se bierfees, dit was die ry werd. Ons het heerlike ontbyt geëet by "55 Knots" in Struisbaai. Hierdie deel van die Kaap sal ons beslis weer besoek."

Silversands, Western Cape

Sol y Sombra

"Dis 'n pragtige area, met 'n lieflike ongerepte strand. Ek het as kind my Desember-vakansies daar deurgebring en dit is nog steeds na al die jare beeldskoon. Dis die perfekte plek om 'n strand-vakansie te hou as 'n mens nie hou van al die mense op 'n meer kommersiële strand nie."

Wilderness, Western Cape

The Tops Guest House

"As ek kon het ek soontoe getrek!"

Lamberts Bay, Western Cape

Breathe Inn

"Security must be sharpened. It's out of season why do people still sell crayfish? The area around the shops and the harbour should be painted and cleaned up. Stop people laying around, create vegetable parks where they can work and sell the produce and have food for themselves."

Knysna, Western Cape

Beletage

"The area has recovered beautifully from the fires a few years ago. It is fresh and green. "

Gordon's Bay, Western Cape

La Corniche

"It's a great area with a lot of places to go to."

Tergniet, Western Cape

Beker Loop Oor

"Pragtige deel van die land. Ons het ver teen kus gaan stap. Voel nog veilig hier."

Newlands, Western Cape

KezKer's Guest Rooms

"Beautiful, safe and ideal location for my stay."

Paternoster, Western Cape

Aloha 2

"'n Bekoorlike vissersdorpie met 'n unieke karakter en wonderlike eetplekke. Hier kan jy rus en ontspan."

Riebeek-Kasteel, Western Cape

3 Walter Street

"Pragtige dorpie, mooi natuurskoon."

Heatherlands, Western Cape

Forest and Pine

"Skoon, 'n pragtige omgewing."

De Rust, Western Cape

The Travelling Tortoise Retreat

"Klein, rustige, plattelandse dorpie met geen groot winkelsentrums nie. Die nodigste goedere is wel beskikbaar. Verskeie besienswaardighede kan in die omgewing besoek word."

Page
Page 900 - Showing 26971 to 27000
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers