Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1105 resensies.
"I haven't seen too much of East London, all I will remember is The Cow Shed which is an amazing local restaurant. The infrastructure is not like the major cities in South Africa."
"Ek was aangenaam verras om te sien hoe Port Alfred as vakansiebestemming ontwikkel het."
"Klein dorpie. Baie rustig. Bring wat jy nodig het, want daar is nie baie winkels met baie goed nie. Perfek vir 'n wegbreek van alles af. Die strande is ongelooflik."
"Ons het tee en scones geniet by Morgan Bay Hotel. Nahoon strand bly maar net een van die mooiste ooit!"
"The roads can be challenging. Don't rush your drive and you will be fine."
"Ons sal enige tyd in Gonubie oornag en daar na die strand gaan. Die dorp gedeelte het dit nie vir ons gedoen nie."
"Pragtige omgewing, het dit net van die strand af beleef tydens ons Strandloper staptog."
"Fantastic beaches and lagoons. Village atmosphere, far from the crowds and stress."
"Not well kept. Has beautiful old architectural buildings. King Williamstown is dirty and the municipality has not looked after its streets and areas."
"Pragtige natuurskoon en heerlike swemstrand. 'n Oulike sentrum is naby waar jy alles kan koop wat nodig is."
"Port Alfred bly een van die mooiste plekke in die land met hulle lang wit sandstrande en sagte sand."