Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1079 resensies.
"We enjoyed ourselves outside of the building. Port Alfred is a beautiful place."
"Quiet place with nothing much to do. But that's perfect just to unwind."
"Port Alfred is a very quiet and beautiful place and this makes it a holiday destination for a couple."
"If you want a relaxed seaside holiday in a gorgeous little town, this is your place. If you need the highlife, I'd say it's not for you. Relax and unwind, walk, swim, fish. Good eateries in town. Lovely, friendly people too. What is extra nice is that there are other towns reasonably close and you can explore those if you need more than sun, sea and sand. Plenty of interesting little shops around too, but there are not big malls and nightclubs! Great place."
"Baie mooi strand en strandmeer. Baie mooi natuurskoon en die dorp se mense is werklik baie vriendelik. Het baie veilig daar gevoel. Weet nie of daar genoeg fasiliteite vir mense met kinders is nie. Laasgenoemde was nie vir ons ’n probleem nie, maar ons kon ver gaan stap sonder enige bekommernis."
"Port Alfred is ’n lekker ontspannende en rustige dorp vir vakansie of vir ’n naweek weg te breek."
"Glengariff is maar 'n klein plekkie, maar ons het die rustigheid geniet. Sal definitief weer Glengariff toe gaan."
"Vir my was dit die skoon strande in Oos-Londen. Ek en my vrou het ons tydjie terdeë geniet. Ons sal beslis weer in Oos-Londen kuier."
"On Sunday I went to the Pharmacy at 13:30 ─ it was closed. Guests please note, it's a town, not a city. Come and enjoy the tranquillity of a town. Life is good in and around Port Alfred. Don't forget the 15 km drive to Bathurst, amazing."
"Die weer was nie so aangenaam nie. Die paaie het verbetering nodig met al die slaggate! Maar ons het vir die familie gaan kuier en dit was wonderlik. Baie dankie."
"Pragtige dorpie. Rustig met veilige strande. Die munisipaliteit laat die inwoners van die dorp in die steek. Van die restaurante was ongelukkig op die publieke vakansiedag gesluit."
"Ons het 'n jaar terug vir die eerste keer Oos-Londen besoek en ons is verslaaf. Wanneer die geleentheid hom bied, is ons vinnig in die kar vir 'n heerlike naweek en was nog nie een keer teleurgestel nie."