Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1105 resensies.
"Excellent place, peaceful and neat, the only thing that Morgan Bay is really missing is a petrol station for long stay visitors."
"Ek is mal oor die Wildekus. Dit gaan maar net agteruit en meeste van die plekkies kan doen met ondersteuning sodat hulle hulle plekke kan opgradeer."
"Awesome place to relax and chill and have some peace of mind. I'm very impressed."
"Baie rustige plek, onthou net daar is geen petrolstasie nie. Daar is 1 winkel waar jy benodighede kan kry,"
"If you are looking for a small, quiet, coastal town, this is the place for you. I would suggest businesses support each other by sharing more info about nearby eateries and places to visit."
"Oos-Londen self (die ou dorpsarea) - nee wat, daar bly mens maar eerder weg. Gonubie en omgewing baie goed en oulike plekke om te besoek."