Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1105 resensies.
"Great place for fishing, hiking and kayaking. Great restaurants and lots of safe areas for little children to keep busy at the beach in shallow rivers by the sea."
"Coffee Bay is beautiful. The coast line is unspoiled and peaceful, but the roads are dreadful and the place as a whole is extremely run down. If you know what you are getting yourself into then go for it, but if you like the finer things in life, it's probably not for you."
"We enjoyed Port Alfred, we did the boat ride, went to a music festival, everyone is friendly there."
"Oos-Londen en Gonubie is verbasend skoon en een van ons tans meer suksesvolle munisipaliteite, die paaie in Gonubie kan verbeter, maar Oos-Londen s'n is in 'n beter toestand. Gonubie-strande pragtig skoon. Oos-Londen vreeslik vol wegspoelplante gewees. Weer in Desember en begin Januarie was nat en tot koud party dae, maar sonnige dae was baie warm en moes vroeg gaan swem en uit die son kom voor 11."
"Haga Haga kan 'n baie goeie bestemming wees. Daar is 'n tekort aan 'n winkel met die nodige goedjies, petrolpomp en die pad daarheen kan dit 'n ongelooflike lekker plekkie maak. Dink nie dit is sommer 'n plek vir jongmense om daarheen te gaan nie."
"It's a very beautiful place, I must say and I'm definitely going back with family."
"Paaie na Koffiebaai is in 'n baie slegte kondisie. Koffiebaai se strand is baie skoon en netjies. Die natuurskoon is baie mooi."
"We were busy with cricket most of the time and did not have time for sightseeing, but will return in the near future for a family getaway."
"As mens inheemse bos soek, is dit een van die vinnigste en minsbekende maniere om by die Oos-Kaapse bergebied aan die Hogsback-kant te kom. Dis nie lank nie, dan word daardie staatsbos ook net nog 'n bloekom/wattle-plantasie."
"Te besig in Desembermaand, maar die moeite werd vir besienswaardighede. Pragtige natuur. Neptunes Cove ook aanbeveelbaar."
"Ons is baie lief vir Oos-Londen. Hier gebore en grootgeword. Dit is baie jammer dat seker dele van die stad agteruitgegaan het."
"Lots of nice beachfront and rivers. Very green. Wonderful friendly and social people."