Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 478 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"As toeristebestemming word hierdie dorpie hopeloos onderskat. Vermy die hoofdorp op 'n Saterdagoggend en besoek die wynplase vir rustigheid. Sondag is die ideale dag om Kerkstraat te verken, op jou eie of as deel van 'n begeleide toer."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Gesellige dorpie met verskeie restaurante om van te kies."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Tulbagh is 'n besonderse mooi bestemming met die pragtigste uitsigte en vriendelikste mense!"
Gouda, Witzenberg Municipality
Ruigtevlei Farm"Die Gouda Hotel bly altyd 'n wenner vir 'n vinnige pitstop."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Lady Red"Tulbagh is uitstekend tussen die berge en naby Paarl geleë. Ons sal definitief weer kom en ons sal volgende keer ook die Drostdy Hof daar besoek!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Mont Rouge Cottages"Tulbach en omgewing is pragtig en definitief die moeite werd om te besoek."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Big Sky Cottages"Stunning views, beautiful views of vineyards and mountains."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Pragtige dorpie! Besoek ook die kerkie in die dorp, Montpelier, Saronsberg en die olyfplaas! "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Lady Red"Tulbagh is 'n dorpie wat enige mens kan geniet en het die perfekte gevoel van 'n klein dorpie. Intieme plekke waar jy so verwelkom word, jy voel soos 'n inwoner. Besonderse mense en baie lekker wynplase in die area."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Pragtige skoon dorpie en al die wit rose is pragtig!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Lady Red"Ons het amper die winkels agter Paddagang gemis en het gedink die hoofstraat met Kafees was dít! Gelukkig het iemand ons verwys na die ander plekkies. Dalk kan dit duideliker aangedui word. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Ons het uitsluitlik gekom vir die perdeskou, wat ons nou elke jaar wil bywoon. Tog is daar so baie in en om Tulbagh om te doen dat ons voor volgende Oktober sal terug wees. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Besoek die wynplase en maak verseker 'n draai by die Saronsberg Teater en Things I Love in die dorp."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Lady Red"Ons het die Murludi Hiking Trail gaan doen. Ons het die volle 10 km gestap. Dit was baie meer uitdagend as wat ons gedink het dit gaan wees, maar definitief die moeite werd! Die uitsig was ongelooflik! Ons het ontbyt geëet by Things I love en ons het baie lekker geëet! Ons kan nie wag om weer Tulbagh toe te gaan nie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Eerste keer dat ons Tulbagh besoek het. Aangenaam verras met die vriendelike mense, pragtige besienswaardighede en geskiedenis van die dorp."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Beslis die moeite werd om die historiese dorpie te besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Ons gaan net weer en weer, want dit het alles vir 'n moeë liggaam en gees. 'n Woolies sal gaaf wees."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Manley Wine Estate"Ons was Maandagoggend so teen 10 uur in Tulbagh. Die Toerismekantoor was gesluit, so ons kon geen inligting kry oor Tulbagh nie. Ons het ook nie 'n plek gekry waar ons ontbyt kon eet nie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Not much to do around here, except eat and see some art/antiques. It's a lovely, friendly town though."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Die historiese geboue, soos die ou kerkie is baie spesiaal om te besoek."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Hamlet Country Lodge"Dankie aan elkeen vir hul vriendelikheid, uitstekende diens en gasvryheid Well done!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Pragtige klein dorpie wat se karakter baie goed bewaar word."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Tulbacgh is 'n pragtige dorp, omring deur berge, en het 'n ryke en interessante geskiedenis. Die mense het ek baie gaaf, vriendelik en behulpsaam gevind. Afgesien van die pragtige natuurskoon, is hier pragtige, ou geboue om te besigtig; asook 'n wye verskeidenheid besondere plekke om te besoek."