Geverifieerde Resensie
Witzenberg Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 478 resensies.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Pragtige vallei en mooi dorp. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Sentraal geleë vir besoeke aan wynlande, olyflande en Ceres-vallei."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Oude Wellington Estate"As jy wil wynproe in die area moet jy Val Du Charron gaan besoek vir hulle Pinot Gris 2015. Jy sal nie spyt wees nie! Dit is ook 'n baie mooi wynplaas!"
Bovlei, Witzenberg Municipality
Merlot171 B&B"Ideaal - sit vir jou genoeg tyd eenkant om te verken, jy gaan vir nog dae vra."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Meeste mense is bewus daarvan dat dit 'n dorp met uiterste temperature is en aanvaar dat die toeristebestemmings daarvoor ingerig is. Olive Terrace waar ek aandete geniet het was heerlik."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Manley Wine Estate"Die mooiste historiese dorpie met baie karakter en oulike winkeltjies."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Die dorpie is baie interessant, want dit is so geskiedkundig. Daar is genoeg wynplase om te besoek, as jy van die soort ding hou."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Oude Wellington Estate"Bovlei is baie mooi. Doolhof en Diemersfontein se wyne is 'n moet vir 'n wynproe. As jy hou van "mountain biking", sal jy ook dit geniet om van die roetes daar te gaan uitry."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Manley Wine Estate"Ek stel voor al die plekke kry lugreëling aangesien Tulbagh BAIE warm kan word. "
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Hamlet Country Lodge"Lovely little village atmosphere."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Al die mense wat ons in Tulbagh raakgeloop het was so vriendelik en behulpsaam! Dis 'n wonderlike wegbreekplekkie!"
Bovlei, Witzenberg Municipality
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Pragtige toeristebestemming. Hou dit so."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Nie genoeg tyd gehad om oral in te gaan nie, maar baie mooi en netjiese dorpie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Manley Wine Estate"Ek was 10 jaar terug ook hier - Tulbagh is pragtige dorp."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Hoogwater Farmlife and Accommodation"It is a nice quiet country escape close to the towns of Tulbagh, Ceres and Worcester."