Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 478 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Winterhoek Farm Accommodation"Tulbagh is 'n klein dorpie en is perfek vir 'n rustige naweek weg."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Steenbok Farm Cottages"Rijks was a lovely destination to go to. Wine good."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Tulbagh is redelik naby Kaapstad met baie interessante plekke om te besoek."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom Gaste Akkommodasie"Daar is nie regtig iets vir ouer mense om te doen, behalwe restaurante en wynlandgoedere in die omliggende dorpe nie. Vir die jongeres is daar staproetes en perdry. Vir groepe motorfiets-entoesiaste is dit 'n ideale oornagdorpie tydens 'n wegbreeknaweek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Mooiste dorpie! Ongerep met lekker wyn en vriendelike mense."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Pragtige, geskiedkundige plekkie, veral Kerkstraat is baie mooi. Die hoofstraat is baie besig en oorbevolk. Andersins word die dorpie mooi na omgesien."
Wolseley, Witzenberg Municipality
11 Protea"In 'n kort tydjie verlief geraak op die dorpie. Rustig met minimum verkeer."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Baie vriendelikke dorpie, met wynplase binne bereik."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
By Oude Tol Farm Bougain Villa"Daar is verskeie wynkelders wat besoek kan word, asook museum wat die aardbewings in Tulbagh met foto's beskryf. Daar is ook vrugteplase wat besoek kan word, met pere en appels wat uitvoer-gehalte is."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Duikersdrift Winelands Country Escape"Pak jou eie medisyne aangesien die winkels oorweldig kan raak."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"The town is lovely to explore on foot, so much history. All the wine farms are a short distance and some amazing wines were tasted on the Tuk-Tuk experience too! Lovely picnic arranged by the Readers Restaurant for us to have after our wine farm tour."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Ons was daar in lockdown 3 en die meeste van die wynplase was toe."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Beautiful little town, friendly people everywhere. The tourism center is very friendly and helpful."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Beautiful village, old streets, but missing a real energy like Montagu and Prince Albert."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Your usual grocery retailers such as Woolworths, Pick n Pay and Checkers is not in Tulbagh, hence I missed my favourite treats and necessities. "