Geverifieerde Resensie

Yzerfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Yzerfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 729 resensies.

Yzerfontein

Log Home

"Ons het verlief geraak op die mooie en rustige Yzerfontein."

Yzerfontein

Pearl Haven

"As wind jou ding is is Yzerfontein fantasties!"

Yzerfontein

Kariza

"Value for money. The most beautiful place I've ever seen. Safe and clean. Will definitely go back to Yzerfontein."

Yzerfontein

Lewens-Essens B&B on C

"Yzerfontein kruip sommer vinnig diep in jou hart en die vriendelikheid van die inwoners kry jy nêrens anders nie. Dis waarlik die mooiste dorp in ons land."

Yzerfontein

Above Board

"Yzerfontein is 'n great dorpie met hope karakter. Dit is nie te ver vanaf Kaapstaf nie en beskik oor al die nodige winkels vir jou alledaagse behoeftes."

Yzerfontein

C-Skulpie

"Yzerfontein is baie goed geleë tussen baie besienswaardighede en wynplase. 'n Moet om te besoek."

Yzerfontein

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Yzerfontein was so bitter lekker. Dit was ons eerste keer en nadat ons verder gegaan het met ons vakansie, het die familie elke keer gesê dat Yzerfontein is die lekkerse plek vir ons familie. Dankie vir julle skoon strand en dorp, asook die mense en die ligging. Ons het veilig gevoel."

Yzerfontein

Blombosch Game Lodge

"Very friendly town with very helpful community. Love Yzerfontein. Will definitely be coming back."

Yzerfontein

Kalahari & Namib Cottages

"'n Tipiese kusdorp met als wat daarmee gepaard gaan en nog meer."

Yzerfontein

Amazing Seaview

"Heerlike vakansie-verblyf"

Yzerfontein

Emmaus-On-Sea

"Hierdie is 'n hartsplek vir enige gesin van 4!"

Yzerfontein

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Pragtige, skoon plek met vriendelike mense."

Yzerfontein

Amazing Seaview

"Goed vir jou siel. Mooi op die oog. Vriendelike mense."

Yzerfontein

Kaalvoet Villa and Apartments

"Ek sien dit as 'n plek vir afgetredenes."

Yzerfontein

Amazing Seaview

"Rustig en baie skoon."

Yzerfontein

Amazing Seaview

"Yzerfontein is 'n versteekte stukkie paradys."

Yzerfontein

Fairview

"Pragtige, skoon Weskusdorpie met fantastiese strand en volstruisies in die pad, dis uniek."

Yzerfontein

Sandy Feet

"Baie skoon en netjiese plek."

Yzerfontein

Maartblom Gastehuis

"Ek sal langer en weer kom."

Yzerfontein

21 on Bakoond

"Mooiste Weskusdorp."

Yzerfontein

Pikant

"Lovely beaches and beautiful holiday homes."

Yzerfontein

On the Beach

"As my kop en hart met mekaar worstel, sal dit beslis 'n opsie wees om te gaan vrede vind."

Yzerfontein

Kalahari & Namib Cottages

"Rustige plek. Heerlik vir jonk en oud."

Yzerfontein

Raaswater

"Lekker plek, maar restaurante is onnodiglik en buitensporig duur, veral Lulas."

Yzerfontein

Breakaway Apartment and Overnight Room

"Baie rustige plek, en net reg vir seeliefhebbers."

Yzerfontein

On the Beach

"Yzerfontein het 'n stukkie van ons harte gesteel!"

Yzerfontein

Amazing Seaview

"Dis 'n dorp waar jy veilig voel en mense is baie vriendelik. Ons tipe vakansiedorp, met eetplekke en 'n Spar, waar jy alles kan kry wat jy van 'n selfsorgvakansie nodig het."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang