Verified Reviews

Zululand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Zululand

Rated 4.4 out of 5 based on 1041 reviews.

St Lucia, Zululand

Flamboyant Holiday Flats

"Een van ons land se top-natuurbestemmings - dis hoekom ons so dikwels besoek aflê!"

St Lucia, Zululand

Oppi Rotse

"Ek is versot op St Lucia. En nou dat die mond oopgemaak word sal die visse terugkeer en dan is ons weer daar elke jaar! St Lucia bly die beste plek om te rus en te "destress". Veilig daar en te lekker!"

St Lucia, Zululand

Little Eden St Lucia

"Cape Vidal was awesome and is a must for every one visiting this area, the boat trip up the St Lucia Estuary was also very pleasant."

St Lucia, Zululand

St. Lucia Wetlands Guest House

"'n Pragtige plek met 'n besonderse atmosfeer."

St Lucia, Zululand

St. Lucia Safari Lodge

"Dit is 'n lieflike omgewing."

St Lucia, Zululand

Gerda's Place

"Leuk, gezellig dorp. Goede winkels en veel te doen."

Sodwana Bay, Zululand

Sea Escapes at Toad Tree Cabins

"Love it! Had great dives with Amoray Diving."

Hluhluwe, Zululand

Ama Zulu Guesthouse & Safaris

"Winkelgeriewe is nie na wense nie. Sentraliteit t.o.v. besienswaardighede is van hoogstaande gehalte!"

Pongolapoort Dam, Zululand

Dive Inn Guesthouse

"Kan die Jozini Tiger Lodge beslis aanbeveel - het heerlik daar tuisgegaan."

St Lucia, Zululand

Leopard Corner Lodge

"Fantastiese plek om te besoek!"

St Lucia, Zululand

St.Lucia Imvubu Cottage

"Daar is baie om te doen soos diepseehengel, perdry in wildreservaat, boot ry op meer om seekoeie en krokodille van naby te sien, kaasfabriek besoek, krokodilplaas, restaurante met vars vis tot lekker lang stappies saam jou geliefdes of honde op die strand. Het elke oomblik geniet."

St Lucia, Zululand

Luwandla No 15

"Watertoevoer probleme - maar dit is 'n algemene probleem in die area."

St Lucia, Zululand

Ndiza Lodge and Cabanas

"Baie aktiwiteite in en omgewing, iets van als, en is nog rustig sonder baie verkeer, sommer net lekke!"

St Lucia, Zululand

St.Lucia Imvubu Cottage

"St Lucia is 'n droom bestemming - ry links en jy is in die bos; ry regs en jy is op die strand. Duikertjies, impala en sebras loop sommer links en regs verby jou en die dorp het warm, vriendelike mense orals."

Pongolapoort Dam, Zululand

Rosegarden Guesthouse

"Pongolapoort Dam has beautiful scenery!! "

St Lucia, Zululand

St Lucia Ocean View Lodge

"As die meer se mond oop en in verbinding met die see is kan dit baie meer vakansiegangers lok. Ongelukkig is dit die werking van die natuur wat die tonne sand voor die estuary se monding neergelaat het, maar ons hoop en vertrou dat die uitwerking van die Umfolozi (as dit reën) 'n permanente oop riviermonding tot gevolg kan he."

St Lucia, Zululand

St Lucia Ocean View Lodge

"Die beste plek om te besoek!"

St Lucia, Zululand

Flamboyant Holiday Flats

"St Lucia is 'n pragtige kusdorpie, maar die swak dienslewering van die stadsraad is 'n probleem."

Page
Page 35 - Showing 1021 to 1041
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers