akkommodasie naby Platform 62
200 lekke plekke om te bly
Villa Wal is sowat 20 km buite Caledon en bied rustige verblyf aan 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na...
Vanaf Platform 62
Rest4Sure is in Ashton in die Robertson Wynvallei geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n naweek-wegbreek o...
Vanaf Platform 62
Terrace Hill Guesthouse is op Roete 62 in die vallei van rose en wyn en bied lieflike kamers. Die gastehuis beskik...
Vanaf Platform 62
Excelsior Manor Guesthouse is 'n plaashuis wat tussen die wingerde van die Robertson Wynvallei op 'n werkende wynpl...
Vanaf Platform 62
Die Kogman & Keisie Gasteplaas skuil aan die voet van die Langeberge. Kom ervaar die lewe op 'n klein, organiese pl...
Vanaf Platform 62
Montagu Ronda-View bied selfsorgverblyf in die pragtige dorpie, Montagu. Kom ervaar verblyf in 'n grasdakrondawel m...
Vanaf Platform 62
White Lily is 'n gesellige selfsorghuis aan die voet van die berg in 'n stil deel van Montagu. Die huis bied ongelo...
Vanaf Platform 62
Montagu Getaway bied selfsorgverblyf en algehele privaatheid in 'n plattelandse area op 'n Arabier-stoet- en skaapp...
Vanaf Platform 62
Jus Limin bied 'n rustige vakansie in die hartjie van Montagu. Die mense van die Karibiese Eilande, wat vir ure kan...
Vanaf Platform 62
Nordhaus is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Montagu in die Wes-Kaap. Hierdie ...
Vanaf Platform 62
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.