@ Last Cottage
3 gaste
0 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 132 Kelder Weg, Drostdy, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@ Last Cottage is geleë in Tulbagh, 'n bekoorlike dorpie in die skilderagtige Breederiviervallei, aan die voet van die Groot Winterhoekberge en die poort na die majestueuse Sederbergreeks. Geleë in die hartjie van die Kaapse Wynlande, spog Tulbagh ook met sy eie skilderagtige wynroete.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en 1 baba. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n bababedjie, en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die leefarea sluit 'n eetkamertafel vir 2 in, terwyl die kombuis toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, ketel, broodrooster en mikrogolfoond.
Gaste kan ontspan op die patio met gemaklike buitesitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkering is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 132 Kelder Weg, Drostdy, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
132 Kelder Weg, Drostdy, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang