Selfsorg in Gariepdam

@ Louise Gariepdam

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Petra Theron T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfek. Heerlike pragtige omgewing en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
@ Louise Gariepdam
Baie dankie, Petro. Is 'n voorreg vir my om my gaste gelukkig te sien. Groetnis @Louise

Willie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Netjies, skoon, goeie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
@ Louise Gariepdam
Hello Willie, Baie dankie vir jullie positiewe terugvoer oor verblyf by @Louise, waardéér opreg.

René V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Tuis. Skoon. Gerieflik. Dankie vir 'n lieflike reisegers stop. Dit het definitief die pad help korter maak. Ons kon heerlik kos maak met al die geriewe beskikbaar en was ontvang met 'n lieflike King size bed en skoon linne wat ons sommer dadelik laat tuis voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
@ Louise Gariepdam
Baie dankie, René, Dit is presies wat ek graag aan my oornag gaste wil bied. Mooi 2026 vir julle. Groete

Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Ons het baie lekker geslaap die aand, was rustig. Ons het baie lekker gebly. Baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
@ Louise Gariepdam
Baie dankie vir julle terugvoering. Ek waardeer julle eerlikheid. Vriendelike groete.

Daleen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvry. Baie lekker geslaap. Louise was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermias V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Veilig en netjies. Sal weer oorbly. Waarde vir geld. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
@ Louise Gariepdam
Baie dankie vir julle terugvoer. Wil graag hê my gaste moet tuis voel in 'n skoon plek. Groetnis

Jasper Van Eden V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker oorgeslaap, sal aanbeveel. Baie vriendelik ontvang. Eenheid is netjies met alles wat jy nodig het. Mooi en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
@ Louise Gariepdam
Baie dankie vir jul ondersteuning en uitstaande terugvoer.

Angelique G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was great, dankie. Ons was vir een aand daar en dit was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
@ Louise Gariepdam
Hello Angelique, Baie dankie vir die positiewe resensie, dit is vir my 'n absolute voorreg om vir my gaste die beste voor te sit, met liefde en respek. Groete

Ilanit F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Great, affordable place to stay for a couple of nights. Louise was very welcoming. The room is furnished in a modern style. The room, kitchen and bathroom were spotless, and the kitchen is very well stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
@ Louise Gariepdam
Hi Ilanit. Thanks for your kind response to my flat. I do appreciate your honesty. Hope to see you again. Kind regards

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Waarde vir geld. Die eenheid was baie skoon en netjies en het voldoen aan ons behoeftes vir oorslaap. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en welkom geheet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Kiewiet Street, Oranjekrag, Gariepdam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d227102bcf5fafe1b4b4bdd41ce3d9a9b65fad84f6de161e486d56e2706a4d4444a6a66749d65aa87d4cb3bc17cf4eb081b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 6 Kiewiet Street Oranjekrag 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.601360289205 25.492108797581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang