4 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Kiewiet Street, Oranjekrag, Gariepdam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
@ Louise Gariepdam is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in Gariepdam, wat 'n gemaklike en ontspannende verblyf bied vir enkelreisigers, paartjies of 'n volwassene met 2 kinders.
Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 'n oopplan-uitleg wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 2 enkelbeddens; die 1 enkelbed is 'n uittrekbare enkelbed, en gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi word voorsien vir gerief.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV vir vermaak. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eenplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste trek ook voordeel uit veilige parkering op die perseel.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, is @ Louise Gariepdam 'n uitstekende basis om die omgewing te verken. Gaste kan gewilde besienswaardighede soos die Munro-kunsgalery, Gariepdammuur en Gariepdam-uitkykpunt besoek, of aktiwiteite soos visvang, bootvaart en kajakvaart by die Gariepdam geniet, wat dit ideaal maak vir diegene wat die dorp besoek of deurreis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Kiewiet Street, Oranjekrag, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink @ Louise Gariepdam het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Kiewiet Street, Oranjekrag, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang