+41

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Zelma V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel. Loopafstand van die strand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Dit was 'n wonderlike vakansie in 'n pragtige omgewing en alles was 100%! Ek, my vrou, seun en skoonma het so lekker gebly. Dis lekker naby die strand met 'n mooi uitsig vanaf die sitkamer. Die braai in die eetkamer is ook ideaal met vensters wat oopskuif. Die gasvrou was net heeltyd behulpsaam elke keer as ek bel en vriendelik en professioneel. Daar is ook so baie om in die omgewing te doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Onvergeetlik. Was fantasties. Skoon en netjies. Baie vriendelike diens. Sal definitief vir enigeen aanbeveel. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Ek het my kuier geniet saam met my gesin. Die see was 'n loopafstand. Die verblyf was fantasties. Die plek was mooi, alles was daar beskikbaar, die omligging was mooi. Die braai area was die hoogtepunt met see-uitkyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ghairiyah S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mrt 2026

Complex is safe and very close to the beach with beautiful scenery of the sea. Waited 45 minutes before the landlady answered her phone to open the gate for us on arrival. The apartment needs TLC. The dining room table where the indoor braai area is situated wasn't cleaned properly and the apartment didn't smell fresh. Bedding and sofas need to be cleaned properly. Also, the ensuite sink in the main bedroom is way too small to even brush your teeth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Simone O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons was gerieflik en ontspanne. Ek en my man het baie lekker gebly met alles wat ons nodig gehad het, plus 'n pragtige uitsig van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Quiet and relaxing. Had a great weekend. The place had a wonderful view of the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frannie P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ek het so bederf daar gevoel. Ongelooflike ervaring! At The Beach is uit die boeke uit, ons het 'n ongelooflike tyd daar gehad. Ek beveel dit vir almal aan! Ons het 'n asemrowende uitkyk op die see gehad en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die eienaar self was net 'n oproep ver en het met enigiets gehelp. Jy is 'n baie spesiale mens en ek gaan vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect getaway. Accommodation was spacious, clean and well equipped. Perfect breakaway location for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Absolute bliss. Our stay was so amazing, the host is so friendly! Waking up to a breathtaking view of the ocean and the sound of waves. Absolute bliss! The apartment is so amazing, everything you need for an awesome stay. Only a walk away from the beach, safe and secure accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek

17 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd901c65ce0439d3eba383132e7c2f0de85068c15dd490cb5565295bd07085cc19054d2fb9c2fd5ce1513c5ba6d2f1c07e0e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 17 Shearwater Drive Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083945635788 24.911503273171

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang