Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (80)
B&Bs (4)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (74)

Resensies van Astonbaai

4.6 / 5  
volgens 138 resensies
Lees regte resensies van Astonbaai van 138 geverifieerde gaste.
Indien jy Astonbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Astonbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Astonbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aston Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Astonbaai Akkommodasie

76 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R808
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Hummingbird 23 Houtboschbaai bied selfsorgverblyf in Astonbaai, Jeffreysbaai. Dié huis is in 'n klein, privaat natuurreservaat sowat 120 m van die strand af geleë. Stompneusdolfyne, boggelrugwalvisse en suidelike...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Houtbosch Bay 20,Tiptol, is 'n lieflike wittebrood-suite. Dit is toegerus met 'n pragtige dek met 'n uitsig oor die bosse en die oseaan waar die dolfyne en walvisse baljaar. Die strand is net 120 m van hier af via '...

10% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 530
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

21 Jamaican Palms bied het selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Marina Matinique, Martinique tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Dié eenheid op die grondvloer het 'n noordaansig en is langs die kanaal geleë...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Astonbaai

Houtbosch Bay is op die strand in 'n natuurreservaat net 5 km vanaf Jeffreysbaai. Port Elizabeth Internasionale Lughawe is 75 km hiervandaan en die Addo-olifantpark met die Groot Sewe is 120 km vanaf Houtbosch Bay. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Hoephoep 11 Houtbosch Bay is 'n selfsorg-houthuis in 'n sekuriteitskompleks langs die strand in Astonbaai, net 6 km van Jeffreysbaai af. Gaste kan met die plankpaadjie tot by die strand stap. Die huis het 2 slaapka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Martinique Cove is 'n gerieflike woonstel met 'n uitsig oor die kanaal en bied slaapplek aan 5 gaste. Dié woonstel front na die water en het 2 slaapkamers en 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander met 'n bad. Di...

20% af Aanbod!
VanafR1 640
R1 312
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Astonbaai

23 Jamaican Palms is in ’n sekuriteitskompleks in Marina Martinique tussen Jeffreysbaai en Astonbaai geleë, 7 km vanaf die seewaterkanale. Marina Martinique is ’n stil reservaat met luukse huise en woonstelle w...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Marina Martinique 1152 is 'n ruim selfsorghuis aan die waterfront in die Marina Martinique geleë en het slaapplek vir 8 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers met storte. Die hoof...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Astonbaai

22 Jakana is 'n selfsorgwoonstel in Astonbaai, slegs 4 km vanaf Jeffreysbaai. 22 Jacana bied 2 selfsorgverblyfopsies. Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea het 1...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Astonbaai

6 Kingston Place is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die veilige Marina Martinique-kompleks in Astonbaai naby Jeffreysbaai. Dié eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 'n en suite-badk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Astonbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Jeffreysbaai blad indien jy na meer Jeffreysbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za