4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Komeet Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
@ The Mitchell’s is 'n selfsorgwoonstel in Valley View Estate in die gesogte voorstad Steiltes in Mbombela (Nelspruit). Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat die area besoek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n plafonwaaier. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Vir vermaak is 'n slim-TV met 'n volledige reeks DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkering. 'n Winkelsentrum 1 km van die landgoed af bied noodsaaklike geriewe. Nabygeleë besienswaardighede en sportplekke sluit in Nelspruit Laerskool en Hoerskool (albei ongeveer 5 km of 5 minute weg), Chimp Eden, Sudwala-grotte, ziplining, Mafunyane Waterpark, Emnotweni Casino en Dakota Ranch. Mbombela (Nelspruit) is die toegangspoort tot die Krugerwildtuin en die Panorama-roete. Nelspruit Gholfklub, met sy 18-putjie-baan, is 5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Brett Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 28 Komeet Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink @ The Mitchell's het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Komeet Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang