5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Wilgers Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oceanview @ Wilgers is 'n bekoorlike woonstel met 'n see-uitsig in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die woonstel is op die tweede verdieping en is geskik vir 5 gaste.
Beurtkrag is nie 'n probleem nie aangesien daar sonpanele, 'n omsetter en batterystelsel is.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die see. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n ekstra enkelslaapbank in die woonstel.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea bied sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Gaste het toegang tot 'n balkon wat 'n braai en 'n see-uitsig bied.
Daar is WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek. Die strand, restaurante, winkelsentrums en Supertubes-branderplankarea is alles binne maklike bereik van die woonstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 10 Wilgers Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Oceanview @ Wilgers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Wilgers Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang