+19
Selfsorg in Doonside

1 Key Largo

4 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 21 Beach Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

1 Key Largo is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n oordstyl-kompleks in Doonside. Dié kindervriendelike kompleks spog met direkte toegang tot wit sandstrande met lewensredders aan diens.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met kroegstoele. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere satellietkanale.

Daar is 'n toegewese motorafdak vir gaste se voertuie op die perseel. Daar is 'n verskeidenheid geriewe op die perseel, insluitend 'n swembad, gimnasium, tennisbane, muurbalbane, 'n waskamer en braaigeriewe. 'n Verskeidenheid winkels, restaurante en besienswaardighede is ook naby geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lerato C
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely amazing. We had a blast. Lovely place, just a short walk to the beach; this was the highlight. The complex is well maintaine...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Kimberly F
Gesin met klein kinders
5.0
It was great. We had a great stay and would definitely be staying again in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lucia M
Gesin met tieners
4.8
Amazing, welcoming, peaceful. Had a wonderful stay! The host was incredibly friendly and helpful, which made me feel very welcome from ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Louisa V
Gesin met tieners
4.6
Modern, skoon en netjies. Die eenheid is skoon en netjies. Die woonstel is op die grondvloer, maar mens kan die see sien. Die waaier in die tweede sla...
Sien meer
Jan 2026
Shamel R
Gesin met klein kinders
4.2
Short family getaway, wish we stayed longer to enjoy the beach and pool. Safe and secure environment. Easy access to beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 163

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Beach Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 Key Largo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

21 Beach Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1ae6e400e35b5a9e80a71ed1d1b8321dc70f1e53025df105eb829d1927e741ac6b78a22bfa1036d0fd1685b2311c8bb55f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 21 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -30.072242715389 30.873258836071
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang