+20
Selfsorg in Velddrif

1 Kingfisher Heads

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Waterkant Street, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

1 Kingfisher Heads is 'n selfsorgwoonstel vir 4 persone in Velddrif, net 200 m van die Bergrivier en 600 m van verskeie restaurante op die gewilde Bokkomlaan geleë.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Elke en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-ministoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n braaipan en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die ontbyttoonbank of die piekniektafel geniet word.

Ander geriewe sluit in 'n TV met Netflix en maak oop na 'n patio met 'n uitsig oor die Bergrivier.

Die Bergrivier bied kanovaart, visvang, voëlkyk en verskeie restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 30 Waterkant Street, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Kingfisher Heads het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

30 Waterkant Street, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab782087cdb2d01eee3027b2649d682e90d6112ae35223c32f8c2085393dc2143859bdfc882a1845568af91a3060d9de1ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 30 Waterkant Street Kingfisher Heads 1 7450 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786779647026 18.188774351262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang