6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 191 High Ridge Road, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1 Nine 1 bied 'n vars, rustige en stylvolle ervaring in 'n sentraal geleë gesinshuis met pragtige see-uitsigte noord van Durban. Ontspan en laat die kinders speel in die perfek versorgde tuin terwyl jy die Durban-sonskyn geniet.
Hierdie moderne akkommodasie is geskik vir gesinne. Dit bied slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en een het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het ook 'n stort. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste. Daar is gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV in die sitkamer. Vir diegene wat wil werk, is 'n lessenaar en WiFi beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n oordekte patio met 'n eetkamertafel en 'n Weber-braai. Aan die ander kant van die huis is daar 'n tweede oordekte stoep met meubels en 'n see-uitsig.
Met al die groot sportstadions aan die dorpskant en Umhlanga aan die ander kant, is hierdie pragtige huis die perfek geplaasde akkommodasie vir 'n Durban-wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shelley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 191 High Ridge Road, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1 Nine 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
191 High Ridge Road, Athlone, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang