Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14

6 gaste

2 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Titania Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

1 on Titania is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bendor Park, Polokwane. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of sakereisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het 2 driekwartbeddens, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf is naby geriefswinkels, winkelsentrums, restaurante en skole. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Titania Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink 1 on Titania het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Titania Street, Bendor Park, Polokwane, 0699, Limpopo

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c78c8b45a7a9b959e8dc23907ad6c070c2a38944bc031692ed01e36e16dc456f8b26ddc0c0c50c62030b378d7c587421ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Titania Street Bendor Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.89832149488 29.480030000694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang