Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (6)
Lodges (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Bendor Park

3.9 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Bendor Park van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Bendor Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bendor Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bendor Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bendor Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bendor Park Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Sterpark, Bendor Park

The Leopard Tree is 'n gastehuis wat in die spoggerige voorstad Sterpark in Polokwane geleë is, en B&B-verblyf bied. The Leopard Tree word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflik...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor Park

By Georeen Guest House is ons trots op ons hartlike gasvryheid, diens en pragtige tuin. Ons bied waarde vir geld deur gerieflike verblyf teen bekostigbare en mededingende tariewe te voorsien. Gaste het 'n keuse van...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sterpark, Bendor Park

Die Rooi Windpomp bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis, in 'n stil woonbuurt in Polokwane. Verblyf beskik ook 3 kamers, 2 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bendor Park

Hanna's Place is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied 2 gerieflik gemeubileerde kamers. Dié kamers, Protea en Strelitzia, het gemaklike beddens en elke kamer het 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Sterpark, Bendor Park

Ledimor is 'n gastehuis met 'n warm atmosfeer en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die gastehuis is gerieflik geleë in die voorstad Sterpark, net 800 m vanaf die Savannah Mall, 2,5 km vanaf Polokwane se middedorp, e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Welgelegen, Bendor Park

Casa Elefante bied bekostigbare oornagverblyf in 'n bekoorlike B&B in Polokwane. Die eenheid het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n sto...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Bendor Park

De Plaas Gastehuis is naby die middestad van Polokwane (Pietersburg) geleë, die hoofstad van Limpopo Provinsie en is naby verskeie inkopiesentrums, hospitale en skole. Ons akkommodasie bestaan uit 12 luukse dubbel...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bendor Park

Birrea Guest House is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied verblyf in 2 kamers aan. Die woord Birrea is die botaniese naam vir die maroelaboom en die gastehuis is ook rondom 'n maroelaboom gebou. Gaste ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bendor Park

Thabeng Guesthouse bied gastekamers in Bendor, Polokwane. Dié gastehuis is gerieflik geleë - net 1 tot 3 km vanaf Cycad and Platinum Park, Polokwane Hospitaal, Capricorn TVET College, Savannah Winkelsentrum en mee...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bendor Park

House of Vallerie bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in die privaat huis van die eienaar. House of Vallerie is in Bendor in Polokwane geleë, 7 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe en 3...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bendor Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]