Pick your preferred language

English

Afrikaans

+36

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 1 Tivoli, 143 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel is 'n baie gewilde vakansiebestemming, geleë in Kusweg, langs Ben's on the Beach restaurant.

Die woonstel is op die eerste verdieping op 'n verhewe vloer. Daar is 2 dubbelkamers en 2 badkamers, elkeen met 'n stort en bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die ontbyt-toonbank het sitplek vir 4 en daar is 'n eetkamerstel met sitplek vir 6 mense. Die leefarea het 'n TV met DStv.

Daar is 'n braaiplek met glaspanele wat dit beskut maak teen die wind, asook 'n tafel met stoele sodat jy die pragtige sonsondergang kan geniet. Die groot voorstoep is beskikbaar vir jou privaat gebruik. Die woonstel het gratis WiFi.

Twee veilige parkeerplekke is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 278

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Tivoli, 143 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Tivoli het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Tivoli, 143 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUfmDQw7EWaOYbhreDD8AFuKulbNS7YZV9jJ5QypE4AILrKRX4m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 1 Tivoli 143 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.111294752493 18.822018842922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang