+29
Selfsorg in Uvongo

10 @ Ogwini

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Road 1, Ogwini Complex, unit 10, Uvongu, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

10 @ Ogwini is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 'n wonderlike see-uitsig in 'n veilige kompleks in Uvongo geleë. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n strandvakansie op KwaZulu-Natal se Suidkus.

Die woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, rusbanke, ekstra sitplek en 'n platskerm-TV. Skuifdeure bied toegang tot die balkon met braaigeriewe, buitemeubels en 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andries D
5.0
Uitstekend. Alles wat ons benodig en nog meer. Sal die eenheid weer bespreek op ons volgende vakansie. Baie dankie.
Des 2025
Donato F
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende plekkie met al nodige geriewe. Strand omtrent op jou voorstoep en n. Uitstekende plekkie met al nodige geriewe. Strand omtrent op jou voor...
Sien meer
Okt 2025
Elaine W
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful,peaceful everything in the unit was 100% we were short of nothing. My stay was everything their website says and more ,all pa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Nadine D
Gesin met klein kinders
5.0
Huis weg van die huis! Dit was regtig 'n ongelooflike plekkie, mooi afwerking met baie liefde, voel soos 'n huis. Die see-uitsig was pragtig ten spyte...
Sien meer
Mrt 2025
Farhana M
5.0
Best views! Best stay! Luxurious and comfortable. This was a very last minute booking and Hein immediately responded to our query and a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach Road 1, Ogwini Complex, unit 10, Uvongu, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 10 @ Ogwini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach Road 1, Ogwini Complex, unit 10, Uvongu, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1920da1f2074e0228fece85329b50ca5b66dde6a88301c98c9a481fecf7f943526063b51f2e4aa8eef49281e213b75be3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach Road 1 Ogwini Complex, unit 10 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.834124015633 30.395720920795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang