Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (415)
B&Bs (4)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (410)

Resensies van Uvongo

4.5 / 5  
volgens 678 resensies
Lees regte resensies van Uvongo van 678 geverifieerde gaste.
Indien jy Uvongo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Uvongo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Uvongo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Uvongo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Uvongo Akkommodasie

404 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
40% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR835
R501
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Uvongo

Jakaranda woonstel 8 is ‘n pragtige woonstel met 'n uitsig oor die see. Die woonstel is op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is 200 m vanaf Uvongo-strand en 100 m vanaf die strandfront...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba Beach, Uvongo

Del Este 5 ’n ruim en lugtige selfsorg-woonstel ideaal in die veilige Del Este-kompleks geleë, in die gewilde vakansiedorp Manaba in Uvongo. Dié deel van die Hibiscuskus bied vars seebriese, ’n ongerepte natuu...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Uvongo

Uvongo Self-catering is 'n houthuis omring deur bome met 'n groot dek wat 'n uitsig oor die natuurreservaat bied. Daar is ook maklike voetpaadjies wat met die Uvongo-rivier verbind. Die huis is in 'n stil doodloopst...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R520
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, Uvongo

La Carona 3 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eerste verdieping in St Michael's on Sea aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is net 500 m vanaf die swembad, strandmeer, getypoel, swembad en restaurante...

Vanaf
R1 534
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Manaba Beach, Uvongo

Del Este 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in die Del Este-kompleks in Manaba Beach in Margate, met 'n lieflike see-uitsig vanaf die ruim stoep. Die woonstelkompleks is gerieflik net 180...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Uvongo

Jakaranda 17 is 'n pragtige woonstel wat direk op die see uitkyk. Die woonstel is op die tweede vloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is binne stapafstand vanaf Uvongostrand. Die woonstel het 2 sla...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks, Uvongo

Laguna 75 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Dié Suidkusdorpie bied sonnige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Dié woonstel het 'n gedeeltelike see-uitsig en beskik o...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Manaba Beach, Uvongo

Geniet die asemrowende en onbelemmerde see-uitsigte vanaf hierdie drieslaapkamer-seefronteenheid. Ontspan saam met jou familie en neem ongelooflike vakansie-herinneringe huis toe. Stap direk uit die kompleks uit op...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks, Uvongo

Laguna La Crete 90 is 'n selfsorgwoonstel in Uvongo - 'n luilekker kusoord aan KwaZulu-Natal se Hibiscuskus. Die vriendelike dorp het 'n ontspanne vakansie-atmosfeer met ongerepte strande en welige subtropiese plant...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks, Uvongo

Laguna La Crete 74 is Laguna la Crete 90 se susters-eiendom en is 'n moderne woonstel met 'n pragtige uitsig oor Uvongo se strand en strandmeer met 'n bekende kloof en waterval. Die eenheid word daagliks skoongemaak...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Uvongo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]