+107
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Paul Roos, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

10 Paul Roos bied gastekamers met moderne afwerkings in New Park, Kimberley en is geskik vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke kamer het lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar op die perseel.

Kimberley is as die wêreld se Diamanthoofstad bekend en bied verskeie besienswaardighede en aktiwiteite soos die Groot Gat, Benfontein Natuurreservaat, Diggers' Memorial, Kimberley Gholfklub, Mokala Nasionale Park, voëlkyk, voetslaan en fietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 278 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kutlwano M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was good, just as expected it would be.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Yolande J
Saam met vriende
5.0
Lekker. Dit was 'n goeie nagrus.
Nov 2025
Wimpie V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer daar oorbly. Netjies, luuks en rustig. Baie lekker verblyf teen billike tarief. Veilig en rustig. Kamers goed toegerus en gemaklike...
Sien meer
Nov 2025
Macdonald G
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was awesome and I enjoyed my stay. Quick to understand and customer care was on point. Thumbs up for the.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Simone V
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, maklik, stresloos, mooi en rusvol. So lekker gebly. My belewenis is dat alles maklik, gerieflik, mooi, netjies en stresloos was. Die een aa...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 278

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Paul Roos, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 10 Paul Roos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Paul Roos, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8131be38f127b7a6e02886272c91d88982f050f2e7a089420fac707488e83f29c9c1df1e38a22bea5e32057319731909489a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 278 5 1 5 10 Paul Roos New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.748324022435 24.749175810451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang