+107
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Paul Roos, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

10 Paul Roos bied gastekamers met moderne afwerkings in New Park, Kimberley en is geskik vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke kamer het lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar op die perseel.

Kimberley is as die wêreld se Diamanthoofstad bekend en bied verskeie besienswaardighede en aktiwiteite soos die Groot Gat, Benfontein Natuurreservaat, Diggers' Memorial, Kimberley Gholfklub, Mokala Nasionale Park, voëlkyk, voetslaan en fietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 310 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Beatrix N
Besigheidsreis
5.0
Puik! Ideale oornag slaapplek! Silwerskoon, gemaklike inkeking en duidelike kommunikasie.
Apr 2026
Reinhard S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Very enjoyable stay. Easy access. Convenient location to all attractions with shops and restaurants close by.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Marisca M
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was nog die skoonste, netjiese self-sorg gastehuis waarin ons al gebly het. Skoon, netjies, veilig en naby alles. Baie goeie diens ontvang.
Apr 2026
Johan W
Besigheidsreis
5.0
Clean, safe, fast internet. Baie netjies en skoon, veilige onderdak parkering. Vinnige internet en om by 'n tafel te kan werk was belangrik vir my.
Mrt 2026
Salu-anne D
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, welcoming and beautiful. We enjoyed our stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 310

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Paul Roos, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 10 Paul Roos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Paul Roos, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8131be38f127b7a6e02886272c91d88982f050f2e7a089420fac707488e83f29c9c1df1e38a22bea5e32057319731909489a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 310 5 1 5 10 Paul Roos New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.748324022435 24.749175810451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang