101 On Main

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Franco S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie goeie waarde vir die prys, veilig en baie vriendelik. Daai gemaklik, baie goed ingerig. Verskriklik vriendelik en baie goeie waarde vir geld. Ons sal graag hier bly wanneer ons in Kimberley is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, goed toegerus en goeie veiligheidsmaatreëls. Sal weer daar oorbly. Ons het 2 nagte oornag, die kuierstoep met braaiplek en alles wat mens nodig het, plus 'n baie gawe gasvrou was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
101 On Main
Baie dankie, Hanlie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en altyd lekker as ons gaste lekker gekuier het.

Verina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Defnitief aanbeveel! Pragtige plek met genoeg spasie en heerlike buite kuier area. Baie vriendelike eienaar wat ons besonder tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Gemaklik en rustig. Alles wat mens nodig het, is daar. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
101 On Main
Hallo Ilze Baie bly julle het lekker gebly. Was heerlik om julle te ontmoet. Julle is altyd weer welkom.

Leon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Beste akkomodasie in Kimberley. Beste akkomodasie in Kimberley. Tania is fantasties en daar is alles wat ons nodig gehad het. Foto's op die webtuiste is nie naby so goed soos wat dit binne lyk nie. Ongelukkig was die wifi baie stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Huis weg van die huis. Skoon, netjies, baie goed ingerig. Ja, baie lekker. Rustige omgewing. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
101 On Main
Baie dankie Brenda. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle is altyd weer welkom.

Reinhold R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

It's a place I would come back to if I was in the area again. Restful, private, catered for all our overnight needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meinhardt E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekkerste wat ek nog ooit in Kimberley gebly het. Het baie lekker gebly, dis 'n woonstel nie net 'n kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
101 On Main
Baie dankie. Dit was heerlik om jul te ontmoet en julle is altyd weer welkom.

Henriette G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Ruim verblyf. Goeie kwaliteit winterslinne. Stort het egter opgradering nodig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

A hidden gem. The photos do not portray the true beauty of this place. I booked this place for family and they enjoyed their stay. The host is friendly and made us feel welcome. I would recommend this accommodation any time. Thank you for the wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
101 On Main
Goeie dag Cecilia Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Jul is altyd weer baie welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Main Street, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNDc1MTFhLTJiYWUtNDAzYi04MTAzLTdjM2NlN2MzYjhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 101 Main Street Beaconsfield 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.751793261655 24.779196811141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang