101 On Main

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

101 On Main is sentraal geleë in Kimberley en bied gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe.

Die eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en in die en suite-badkamer is daar 'n stort. Die leefarea het 'n gerieflike dubbelslaapbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n braai-area met 'n lapa, 'n TV met DStv, lugversorging, 'n kluis en onderdakparkeerplek in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in Die Groot Gat, Kamfersdam, Kimberley Myn Museum, McGreggor Museum en Kimberley Gholfklub.

DIe eiendom is omhein deur 'n elektriese heining vir ekstra sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by 101 On Main sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 101 On Main gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false