+9
Selfsorg in George

106 Le Jardin

3 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Glouchester Street, George Central, 6527, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

106 Le Jardin is 'n stylvolle woonstel in George, 'n stad langs die bekende Tuinroete. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 3 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, en die aparte gastebadkamer het 'n stort oor die bad.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, koffiemasjien, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir ekstra gerief.

Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Glouchester Street, George Central, 6527, Wes-Kaap
  • Gaste dink 106 Le Jardin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek

18 Glouchester Street, George Central, 6527, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad254b071cae6ee63005629ee62ca8ccd0e0c6e60e5227360b46cfa508ec7d3639787e22baf07daeab2bb4cf92da9dd71ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 18 Glouchester Street George Central 6527 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9555239 22.453334
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang