4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Gloucester Avenue, George Central, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
106 The Meadows is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van George. Hierdie kompleks spog met 'n lieflike swembadarea en is die perfekte opsie vir 'n naweekwegbreek op die Tuinroete.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Daar is 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die onderdakbalkon het buitemeubels en 'n ingeboude braai. Hierdie kompleks is ongeveer 4 km vanaf George Gholfklub, 6 km vanaf die Outeniquapas, 44 km vanaf Botlierskop Privaat Wildreservaat en slegs 700 m vanaf George se museum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Gloucester Avenue, George Central, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 106 The Meadows het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Gloucester Avenue, George Central, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang