107 The Corner Rose
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R928 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
107 The Corner Rose is in die hartjie van Kaapstad geleë, met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en geriewe rondom jou.
Die ateljeewoonstel beskik oor 'n dubbelbed, kasruimte, gemaklike sitplek, 'n TV, 'n spieëltafel en 'n balkon met 'n uitsig oor Seinheuwel. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met die nodige kooktoerusting soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en gereedskap.
Die verblyf bied 'n gemeenskaplike swembad op die dak met pragtige uitsigte oor Tafelberg, 'n gimnasium op die perseel en 'n koffiewinkel vir gaste se gerief. Sentraal geleë, is jy omring deur besienswaardighede en aktiwiteite om te verken, of dit nou valskermsweef vanaf Seinheuwel, staptogte op Tafelberg, of wandel deur die stadstrate en geniet van plaaslike kookkuns is, daar is iets vir almal.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang