4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Gloucester Avenue, The Meadows Complex, Unit 108, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
108 Meadows is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in George naby verskeie gholfklubs, restaurante en winkels in die middedorp. Dit is ook net 10 km vanaf George Lughawe.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers het 2 enkelbeddens en gaste deel 2 badkamers, een met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet, en die ander een met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die aangrensende oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area en lieflike tuin-uitsigte. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. 108 Meadows is ook die ideale basis vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede langs hierdie deel van die Tuinroete kan verken, soos Haroldsbaai en Victoriabaai, die Garden Route Mall en die Garden Route Botaniese Tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Gloucester Avenue, The Meadows Complex, Unit 108, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 108 Meadows het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Gloucester Avenue, The Meadows Complex, Unit 108, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang