6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
109 Bermudas is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige Bermudas-kompleks in Umhlanga. Dié kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en toegang tot die strand.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ander, kleiner toebehore. Die sitarea het sitplek, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en daar is ook lugversorging in die eenheid en WiFi.
Die sitarea het skuifdeure en bied toegang tot die patio met buitemeubels en 'n braai-area. Die patio lei weer op sy beurt na 'n houtdek met see-uitsigte, stoele en sonstoele en daar is veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 113
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 74 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 109 Bermudas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang