12 gaste
5 slaapkamers
6 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Fiskaal Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
11 Camps Bay is 'n moderne villa met elegansie in die hartjie van die gesogte Kampsbaai. Dié villa spog ook met uitsigte oor die Atlantiese Oseaan.
Hierdie pragtige villa bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers met see-uitsigte en en suite-badkamers. Die hoofsuite is op die derde verdieping en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, asook 'n sitarea met 'n slaapbank vir kinders. Die tweede verdieping het 3 slaapkamers, waarvan 2 'n koningingrootte-bed het en die derde 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koninggrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak, stort en bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolf en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n gimnasium, swembad, waskamer en 'n toevlugsoord op die dak met 'n borrelbad. Hierdie huis is het 'n sekuriteitstelsel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Fiskaal Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 Camps Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Fiskaal Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang