Selfsorg in Marina Martinique

11 Claptons Beach

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nickey R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig, mooi uitsig. Baie veilig en lekker rustig gewees. Als wat jy nodig het, was in die huisie. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Heerlik, ontspannend en lekker. Saligheid vir 'n gejaagde siel. Beslis 'n moet! Baie oulike blyplek. Dis rustig en ontspannend. Beslis waarde vir jou geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Pragtige see uitsig met ontspanne atmosfeer. Rustig en veilig. Baie lekker. Naby strand en restaurante. Baie rustig en oord bestuur is baie aangename mense. Eenheid is baie goed ingerig. Eienaar het ons baie vriendelik met alles voor en tydens aankoms gehelp waar nodig. Die grasperke was baie lekker vir kinders om op te speel. Beslis die perfekte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gillian P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Venues position and views were perfect. Noise levels in the complex are acceptable. We were given an access code for Marina Martinique but were not given details of how to enter the Claptons Beach Complex where the unit is situated. It took us over 45 minutes and many phone calls to get hold of someone to open the gate and get keys to number 11. Alta even gave us the wrong unit number for the person on site who had the keys. Once we finally managed to get access to the property, all was fine. The furniture is a bit outdated and the window in the main room does not close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantastiese plekkie! Baie lekker gebly en dit is super veilig met skoon netjiese strande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
11 Claptons Beach
Baie dankie. Dit was lekker om julle te geur. Julle is enige tyd welkom.

Christine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Dit was uitsonderlik lekker gewees met die mooiste uitsig en dankie Tannie Alta. Dit was 'n blaaskans die moeite werd en sal altyd weer terugkom. Die uitsig is fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
11 Claptons Beach
Dit was heerlik om julle te leer ken. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Northern Access Road, 11 Claptons Beach, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA516b0b07b9bc133192f0570c35eca3f07d550592aca4006a368232b758ea4bedeeeacfbda08171c72fe62cc81900d41b29fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Northern Access Road 11 Claptons Beach, Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076327150821 24.919623297056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang