Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (74)
B&Bs (3)
Selfsorg-eenhede (71)

Resensies van Marina Martinique

4.7 / 5  
volgens 107 resensies
Lees regte resensies van Marina Martinique van 107 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Martinique besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Martinique.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Martinique akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Martinique Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Martinique Akkommodasie

72 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Weeksdae!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique

55 La Caribe is 'n moderne selfsorgwoonstel op die grondverdieping op die Marina Martinique-landgoed in die kusdorpie Jeffreysbaai. Dié tweeslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en bied direkte toegang tot...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique

Marina Martinique 1391 Everglade Close is 'n luukse selfsorghuis op die kanaal in die Marina Martinique-landgoed tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique

Hummingbird 23 Houtboschbaai bied selfsorgverblyf in Astonbaai, Jeffreysbaai. Dié huis is in 'n klein, privaat natuurreservaat sowat 120 m van die strand af geleë. Stompneusdolfyne, boggelrugwalvisse en suidelike...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique

21 Jamaican Palms bied het selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Marina Matinique, Martinique tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Hierdie eenheid is nie geskik vir kinders onder 6 jaar oud nie. Dié eenheid op...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 850
R1 573
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Astonbaai, Marina Martinique

Houtboschbaai No 1 is 'n lieflike seekant-houthuis in die Houtboschbaai Natuurreservaat. Dié pragtig toegeruste huis bied slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n buitestort, kombuis, leefarea e...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Marina Martinique

La Caribe 58 is 'n selfsorgwoonstel in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dis sowat 2 km vanaf die strand en 'n paar restaurante. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroott...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique

Your Place @ Kingston Place on The Marina is 'n luukse selfsorgverdieping op die grondverdieping van die Marina Martinique-landgoed tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Die eenheid het 'n lieflike uitsig oor die kanaal...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Astonbaai, Marina Martinique

6 Kingston Place is 'n privaat selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die veilige Marina Martinique-kompleks op die Astonbaai-kanaal naby Jeffreysbaai. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Astonbaai, Marina Martinique

23 Jamaican Palms is in ’n sekuriteitskompleks in Marina Martinique tussen Jeffreysbaai en Astonbaai geleë, 7 km vanaf die seewaterkanale. Marina Martinique is ’n stil reservaat met luukse huise en woonstelle w...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 270
R953
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Marina Martinique

Martinique Cove is 'n gerieflike woonstel met 'n uitsig oor die kanaal en bied slaapplek aan 5 gaste. Dié woonstel front na die water en het 2 slaapkamers en 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander met 'n bad. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za