11 Raptors Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lara R
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantastic. My stay was absolutely amazing. I loved every moment spent at 11 Raptors Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Relaxing stay in a lovely home. Thoroughly enjoyed our two-day stay. Would have liked to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld! Heerlik gebly. Heerlik gebly. Alles wat nodig is, is daar. Dankie vir 'n heerlike bottel wyn. Gaan vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustic beauty. A lovely little place to lay one's head after a long day of travel. Clean and everything you need is available. Secure surroundings and the hostess is a true gem, leaving a bottle of red wine to greet you after a long day on the road. We loved the outdoor shower and the weather certainly played along. I can definitely recommend this lovely little house. Till next time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Regte waarde vir geld. Baie skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

‘n Pragtige lodge in 'n rustige omgewing om te ontspan en bly. Ek en my vrou het die lodge baie geniet in 'n veilige rustige omgewing. Alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking. Dit het ons werksreis soveel makliker gemaak. Sal vir seker die lodge weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Nov 2025

Mooi, skoon binne, basics nie gecheck nie. Baie mooi plek, maar twee issues. Een was die Aircon in die groot slaapkamer het nie gewerk nie, en dit is glad nie lekker om te arriveer en met dit te sukkel op 'n Saterdagmiddag nie. Ek weet en ken Hoedspruit, niks sal gebeur daai tyd van die naweek nie, so as iemand sê ons gaan probeer help, dan weet ek hulle gaan nie of gaan verskoning gee. Die Aircon was blykbaar "recently" reg gemaak, maar by die plug buite waar mens aan en af sit, was daar bysteker neste binne, so ek weet dit was lank terug gediens. Die mense langs ons het ook nogal baie lawaai gemaak vroegmiddag, so dit was maar jammer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lené J
1 nag
5.0
Nov 2024

Geniet 'n skoon, ruim en veilige verblyf en naby 'n restaurant, spa en winkels. Dit is werklik 'n pragtige plek, ek het elke sekonde geniet en sal vir seker 11 Raptors vir almal voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roenel V
1 nag
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Baie gerieflik en netjies, sal beslis weer daar bly! Buite stort werk lekker! Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Safari Junction, Raptors Lodge, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44b63a7995221a7e6c8381e6545db1f323968ca2a6b586be11bb57e8754ede72b865b584335926d37f7c43cfcd20d93c7385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 Safari Junction Raptors Lodge 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.360317396676 30.944910848109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang