Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Graskop (39)
Hoedspruit (110)
Ohrigstad (2)
Pelgrimsrus (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (419)
B&Bs (31)
Wildsplase (105)
Hotelle (9)
Gastehuise (50)
Selfsorg-eenhede (224)

Resensies van Kruger Tot Canyons

4.4 / 5  
volgens 726 resensies
Lees regte resensies van Kruger Tot Canyons van 726 geverifieerde gaste.
Indien jy Kruger Tot Canyons besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kruger Tot Canyons.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kruger Tot Canyons akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger To Canyons Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kruger Tot Canyons Akkommodasie

439 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Hazyview, Kruger tot Canyons

21 Hazey River Country Estate is in Hazyview geleë en dit bied ruim verblyf vir 8 volwassenes en 4 kinders. Dis tussen Hazyview en Witrivier geleë en dit kyk oor die Da Gama-meer waar gaste kan gaan swem, visvang ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 600
R1 820
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons

Shikwari Game Reserve bied 2 verblyftipes in 2 kampe op 'n 200 ha perseel naby die Krugerwildtuin en die Panorama. Die wildreservaat is onder die platorand. Geniet majestieuse uitsigte op die berge, die rustige atmo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama-roete, Kruger tot Canyons

Rivendell Trout Estate is op die roete na die Krugerwildtuin en sentraal genoeg vir 'n gaste om Dullstroom, die Bourke's Luck-kolkgate, Sudwala-grotte en Pelgrimsrus te besoek. Die Rivendell kothuise is aan die oe...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
B&B in Hazyview, Kruger tot Canyons

Cuckoo Ridge Country Retreat is in die hartjie van 'n inheemse woud geleë en bied 'n rustige wegbreek wat oor die welige plantegroei en nabygeleë vrugteplase uitkyk. Die pad kronkel deur 'n inheemse landskap en as...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kiepersol, Kruger tot Canyons

Chestnut Country Lodge is in die pragtige Kiepersol-distrik naby Hazyview in Mpumalanga. Gerieflike verblyf, fynproewerskos en vriendelike diens. Die lodge bestaan uit 13 en suite-kamers en het 8 standaardkamers, w...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sabie, Kruger tot Canyons

Yorkdale Cabin is ’n bekoorlike en knus Switserse-styl houthuisie in die klein plattelandse dorpie Sabie, Mpumalanga in die majestueuse Drakensberge. Die houthuisie bied ’n lieflike uitsig oor die woud en op Sab...

Vanaf
R6 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Kruger tot Canyons

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge is 'n privaat Groot 5 selfsorg-lodge in die Balule Natuurreservaat en is deel van die Groter Kruger Wildtuin. Die verblyf sluit 2 begeleide wildritte per dag in. Dié huis bied ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons

Sunset Game Lodge is in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Limpopo, sowat 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë. Dié Gaste-lodge het 7 kamers wat elkeen uniek versier is en slaapplek vir tot 16 g...

20% af Aanbod!
VanafR900
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

Leadwood Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in luukse lodges met ‘n bosstyl op ‘n eksklusiewe deel van Hoedspruit Wildlandgoed. Daar is verskeie verblyf-opsies wat ‘n boskamp insluit. Bush Lodge 1 het ‘n...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hazyview, Kruger tot Canyons

Poinsettia Family Cottage is op 'n piesangplaas in die Burgershall-omgewing geleë. Dié plaas is net 13 km vanaf Hazyview en 23 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af. Poinsettia Family Cottage het 3 slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kruger Na Canyons akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za