6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Sanderling Street, Golden Mile, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
11 Sanderling is 'n selfsorg-vakansiehuis in rustige St Helenabaai geleë. Dit is net 2 minute se stap vanaf die Golden Mile-strand, 'n kort entjie se ry van die OK-minimark en Spar en Die Weskus-winkelsentrum is net 38 km ver. Daar is ook talle goeie restaurante nabygeleë.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n opwaskamer. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n kaggel. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV. Daar is skuifdeure wat na 'n beskutte stoep lei met 'n buitetafel en ingeboude braai. Die eenheid het gratis WiFi en gaste kan hul voertuie in die dubbelmotorhuis parkeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tamlyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 Sanderling Street, Golden Mile, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 Sanderling het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Sanderling Street, Golden Mile, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang