11 Solitaire
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
11 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is naby hospitale, ambassades en winkelsentrums wat dit ideaal vir sakereisigers of gesinne maak.
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n toonbank met stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die Pretoria-buiteklub, Uniegebou, Voortrekkermonument en Loftus Stadion is in die omliggende area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang