Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (78)
B&Bs (13)
Hotelle (13)
Gastehuise (36)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Pretoria SSB

4.1 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Pretoria SSB van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Pretoria SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pretoria SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria SSB akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria SSB Akkommodasie

79 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB

Bay Tree, 'n 4-ster-gastehuis, is in die goed gevestigde voorstad Bailey's Muckleneuk geleë (gewoonlik gesien as deel van Brooklyn). Daar 'n verfrissende swembad en 'n beeldskone tuin. Die gastehuis is fantasties g...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR620
R496
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria SSB

Unionview Guest house is aan die bopunt van Pretoria, aan die einde van 'n stil doodloopstraat, met 'n uitsig oor die Uniegeboue, geleë. Ons bied sakpasverblyf met 'n sentrale ligging en asemrowende uitsigte en die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R716
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria SSB

Waterhouse Guest Lodges bied gerieflike, moderne en luukse akkommodasie met kunstige flair. Dis in die luukse Muckleneuk-area geleë, reg oorkant die Zuid-Afrikaans Hospitaal, en word omring met Jakarandabome. Kom e...

Vanaf
R665
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB

Bailey's @ 14D is in 'n lieflike boomryke area oorkant Magnoliadalpark in Muckleneuk geleë. Dit is op 'n privaat pad in 'n klein sekuriteitsarea. Verder is dit ook sentraal en bied maklike toegang tot die Universit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB

Aanmani Rose Gastehuis is in die pragtige, booryke voorstad, Brooklyn, in Pretoria geleë. Die gastehuis is naby Pretoria se middestad, die meeste internasionale ambassades, Loftus Stadion, Universiteit van Pretoria...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria SSB

La Peregrina Gastehuis is in die stil woonbuurt Muckleneuk in Pretoria geleë. Verblyf word gebied in 2 gastekamers, 1 enkel- en 1 dubbelkamer. Die dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed, privaat buitedeur en 'n en...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria SSB

About Guest Lodge is in Brooklyn, Pretoria, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanpaaie en besienswaardighede soos die Groenkloof Natuurreservaat, Austin Roberts Bird Sanctuary en Hazel-kosmarki...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Muckleneuk, Pretoria SSB

Villa d AnRe is in die boomryke, ou oostelike voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë. Die gastehuis bied 'n prentjiemooi uitsig oor die kimlyn van die middedorp en die Uniegebou. Verblyf word in 5 en suite-slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lukasrand, Pretoria SSB

La Vida Luka is 'n luukse gastehuis in Lukasrand, 'n lieflike voorstad in die hartjie van Pretoria. Dit is gerieflik na aan verskeie plekke van belang soos die buitelandse ambassades, hospitale, sportparke, universi...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR890
R623
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria SSB

Muckleneuk Manor is 'n boetiek-gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë is. Dit is 'n stil, rustige plek stapafstand vanaf UNISA, 1 km van die Zuid-Afrikaans Hospitaal, ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria SSB

Muckleneuk Guest House is 'n luukse gastehuis in die boomryke voorstad Muckleneuk in Pretoria. Die gastehuis is naby aan die hart van Pretoria, die sentrale sakegebied. Die verblyf bied maklike toegang tot die O.R. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colbyn, Pretoria SSB

29 On Tait Guesthouse verwelkom jou hartlik! 29 On Tait bied luukse ouwêreldse verblyf teen bekostigbare pryse! 'n Heerlike ontbyt word ingesluit by jou verblyf en ons bedien ook middagete en aandete op versoek. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colbyn, Pretoria SSB

Net soos ons familie-naam, Goodey, wat van die ou Engelse gesegde "bewoner by die goed omheinde plek" afgelei is, bied die eienaars van Goodey’s Guesthouse hartlike gasvryheid aan besoekers, toeriste, sakereisiger...

15% af Aanbod!
VanafR830
R706
per nag, vir 1
Hotel in Pretoria SSB

Villa San Giovanni is ideaal geleë in die hoofgebou van Pretoria se Wonderboom Lughawe en bied verblyf aan plaaslike en buitelandse reisigers. Ons kombineer sakegeriewe met vriendelike doeltreffendheid, en het 'n g...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hatfield, Pretoria SSB

The Village in Hatfield is 'n bekoorlike gastehuis met 'n groepie aparte eenhede, ideaal vir verwelkomende verblyf in Pretoria. Die gastehuis streef daarna om 'n stedelike dorpie-atmosfeer te skep waar reisigers van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Pretoria SSB akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]