11 Zimbali Chalets
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
11 Zimbali Chalets is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die Zimbali Coastal Estate. Die omgewing is privaat en rustig met pragtige tuine en moderne geriewe.
Die groot hoofslaapkamer is bo en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort en 'n balkon met 'n uitsig oor die privaat woud. Daar is 2 2-enkelbedkamers onder. Een van hierdie kamers het 'n en suite-stort en is ideaal vir uitgebreide gesinne.
Die kombuis, eetarea en sitkamer is oopplan en bied toegang tot 'n onderdakstoep waar gaste kan ontspan, braai en die pragtige omgewing met 'n ryk voëllewe geniet.
Gaste het toegang tot die kompleks se swembad. Die chalets is naby die oord se swembaddens wat toegang tot die strand bied. Die huis word van Maandag tot Saterdag skoongemaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang