Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Zimbali

4.8 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Zimbali van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Zimbali besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zimbali.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zimbali akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zimbali Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zimbali Akkommodasie

37 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR5 333
R4 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

6 Driftwood is 'n selfsorghuis op Zimbali Coastal-landgoed, naby die landgoed se gemeenskaplike geriewe geleë. Dié dubbelverdieping-vakansiehuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 4 slaap...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

Luxurious Sanctuary is nuut gemeubileer en is op die veilige Zimbali Coastal Eco-landgoed geleë. Dié selfsorg-eenheid het travertynteëlvloere. Die huis het 'n watervfonteintjie by die voordeur, daar is 'n dek m...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

Zimbali Home in the Forest Estate is 'n luukse selfsorghuis in die Zimbali Kusoord. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe en besienswaardighede. Die dubbelverdiepingvakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

Zimbali Wedge Unit 42 is 'n selfsorgmeenthuis op die Zimbali Wedge Landgoed. Dié landgoed spog met 'n winkelsentrum en restaurante en is net 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dié dubbelverdieping-me...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

10 Silverleaf, Zimbali is 'n stylvolle selfsorg-vakansiehuis in die veilige Zimbali Landgoed. Dié privaat villa het 4 slaapkamers, 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n konin...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

Plantations - 3 Bedroom Duplex bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerdupleks op die Zimbali Kuslandgoed 5 km vanaf Ballito. Die dupleks is nie ver van Zimbali se suidelike ingangshek...

10% af Aanbod!
VanafR4 000
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

2 Plantations is 'n indrukwekkende selfsorgvakansiewoonstel in 'n stil doodloopstraat in die Zimbali Kusoord. Dié kontemporêre gesinswoonstel spog met 'n uitsig oor die see en die kuswoud. Vollengte glasskuifdeure...

10% af Aanbod!
VanafR5 333
R4 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

31 Uluwatu is 'n selfsorgvilla op die Zimbali Kuslandgoed aan die Noordkus. Die landgoed spog met 'n verskeidenheid geriewe vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit het ook 'n privaat strand. Dié dubbelverdiepin...

Vanaf
R3 815
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

11 Zimbali Chalets is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die Zimbali Coastal Estate. Die omgewing is privaat en rustig met pragtige tuine en moderne geriewe. Die groot hoofslaapkamer is bo en het 'n koninggrootte...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

Zimbali Wedge Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-meenthuis in die Zimbali Wedge Estate, 3,4 km vanaf Ballito. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sita...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Zimbali akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za