1107 La Ballito
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 4 Jack Powell Road, Unit 1107, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1107 La Ballito is 'n vakansiewoonstel in Ballito, 'n welgestelde kusvoorstad in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede kamer 'n enkelbed en 'n kindergrootte enkelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.
Gaste sal toegang hê tot die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Jack Powell Road, Unit 1107, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Jack Powell Road, Unit 1107, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang