Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Willard's Beach

4.5 / 5  
volgens 105 resensies
Lees regte resensies van Willard's Beach van 105 geverifieerde gaste.
Indien jy Willard's Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Willard's Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Willard's Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Willard's Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Willard's Beach Akkommodasie

81 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 380
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

305 Manor Gardens is 'n selfsorgwoonstel wat net oorkant Ballito se hoofbranderplankry- en swemstrand geleë is. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het en suite-badkamergeriew...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Willard's Beach

69 Perissa is in Santorini in Ballito geleë en bied 'n asemrowende see-uitsig vanaf al die slaapkamers en balkonne. Dit is so naby die see dat jy van jou balkon af kan hoor hoe die branders breek en die stompneusdo...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR2 350
R1 645
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach

Sands Beach Breaks Ballito is 'n lieflike en ruim woonstel met slaapplek vir 4 in Ballito langs die water. Die veilige kompleks het 'n toesluithek en direkte toegang to die strand en wandelpad, so dis baie gesinsvri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

Villa Med staan aan die land se kant van Compensation Beach Pad, net 5 minute se stap vanaf Willards en Thompson Bay Beach, twee puik swemstrande. Hierdié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 3 slaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach

208 Les Mouettes is in 'n veilige kuskompleks in Ballito geleë. Dié prentjiemooi kusdorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie en bied lang sandstrande. Dié woonstel bes...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach

101 Bermuda is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Ballito. Die woonstel bied 'n 180 grade-uitsig oor die see van die stoep en leefarea af. Die woonstel op die grondverdieping het lugversorg...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 530
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

302 Kenwyn-on-Sea is 'n moderne selfsorgwoonstel. Die woonstel bied verblyf aan 8 gaste en het direkte toegang tot die strand en 'n bied lieflike see-uitsig van elke kamer af. Die woonstel is op die eerste verdiepi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

Met brander-uitsigte vanuit elke kamer én 'n lekker leefruimte, kan 'n mens nie sommer hier verkeerd gaan nie. Dié eenheid by Ballito se Willard Beach het 'n groot oopplan-kombuis met alle geriewe, 'n aparte opwas...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 280
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach

21 Kallisti is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka’s Rock. Die kompleks is lekker naby Thompsons Beach en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die area af. Die smaakvol versierde wo...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach

Utopia@LaBallito is 'n moderne selfsorgwoonstel wat na die see front en is in die veilige La Ballito-kompleks geleë. Die kompleks is oorkant Ballito se hoofstrand en bied direkte toegang tot een van Ballito se best...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach

La Ballito Self Catering Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Ballito. Dié deel van KwaZulu-Natal is bekend vir sy pragtige strande en warm water. Die promenade is perfek vir 'n draffie in die oggend en daar is vers...

Vanaf
R1 660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

Waikiki Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is in Ballito. Dié woonstelkompleks is gerieflik geleë, net 900 m vanaf Ballito's Willard en Thomsons se strande. Die woonstel...

10% af Aanbod!
VanafR1 950
R1 755
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

Bay Ridge in Ballito is 'n volledig gemeubileerde woonstel en vir selfsorgverblyf toegerus. Dié woonstel is in 'n onberispelike, goedversorgde en veilige tuinkompleks met inheemse plante. Die woonstel bied slaapp...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

The Ocean View Penthouse is ideaal geleë in 'n veilige kompleks teen die strand in Ballito. Hierdie privaat dakwoonstel is naby al die doendinge in die dorp geleë, so dis die perfekte bestemming vir 'n onvergeetli...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

205 Les Mouettes is in die hartjie van Ballito geleë. Die dorp is bekend vir sy pragtige strande, rots- en getypoele en lewendige strandfront met al die restaurante en winkels. Die woonstel is veilig en naby alle g...

Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

Komorebi is 'n gerieflike selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige La Pirogue-kompleks in Ballito. Dit is net 100 m van die strand af en stapafstand van die supermark en gewilde Mozambican Restaurant. Die ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach

604 Ballito Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel met 'n lieflike see-uitsig. Dis op die sesde verdieping van die Ballito Manor-strandfrontkompleks in Ballito en in 'n rustige...

Vanaf
R1 885
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Willard's Beach

Ballito Manor View 302 is 'n pragtige vakansiewoonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Willard-strand, Ballito. Dié prentjiemooi dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek en l...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

19 Casablanca Beach Penthouse is 'n selfsorgwoonstel op Ballito se strandfront en promenade met direkte strandtoegang. Dié tripelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkam...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach

Heart of Ballito is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks langs die strand in die kusdorp Ballito. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie en spog met lang...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 20

Welkom by die Williard's Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za