+29
Selfsorg in Gordonsbaai

113 Reasons

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 113 Lancaster street, Bay Park, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

113 Reasons bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Gordonsbaai, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke is perfek om maaltye te deel. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n pragtige tuin, ideaal vir skemerkelkies.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste

Ligging

  • 113 Lancaster street, Bay Park, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
20% AF
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
20% AF
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
20% AF
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 4)
Bespreek

113 Lancaster street, Bay Park, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bc0c667907494a3f439c5f8e56df3243dc52b18bcd79152806b94013e253575123ba976a5c4bced1c9fa4dd23ab23a52785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 113 Lancaster street Bay Park 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -34.1485947 18.8607169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang