Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (130)
B&Bs (2)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (106)

Resensies van Gordonsbaai

4.5 / 5  
volgens 210 resensies
Lees regte resensies van Gordonsbaai van 210 geverifieerde gaste.
Indien jy Gordonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gordonsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gordonsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gordon's Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gordonsbaai Akkommodasie

130 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R1 875
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai

The Anchorage No 3 is 'n pragtige en ruim woonstel teen die strand in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat saam reis. Dit het 'n fantastiese ligging teen die hoofstrand en ... Aanpasbare Kansellasie!

30% af Aanbod!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai

Rod's Self-catering is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp, Gordonsbaai, geleë. Hierdie woonstel op die onderste verdieping is 1,2 km vanaf die strand en slegs 500 m vanaf 'n winkelsentrum waar 'n wassery besk... Aanpasbare Kansellasie!

33% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 720
R1 147
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai

Apricot Gardens Boutique Guesthouse is in Gordonsbaai geleë en bied panoramiese uitsigte oor die hele Valsbaai van Tafelberg tot by Helderberg. Daar is ook 'n wye verskeidenheid wynlandgoedere in die area om te ver...

35% af Weeksdae!
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai

185 Beach Road bied gehalte-selfsorgverblyf reg teen die randjie van die see in die beeldskone Gordonsbaai. Al die suites en woonstelle het asemrowende see-uitsigte oor Valsbaai, die marina en die berge, so dit is d... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gordonsbaai

Le Bay Guest House is aan die voet van die Hottentots-Hollandberge in Gordonsbaai geleë. Dit is slegs 100 m van die strand af en is stapafstand vanaf die bekende Bikini Beach. Le Bay het 9 moderne kamers wat alma...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 488
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai

Fleurpark 6 is slegs 45 minute van Kaapstad in Gordonsbaai geleë en bied luukse verblyf vir jou volgende vakansie of naweekwegbreek saam met vriende en familie. Daar is diepseevisvangbote digby die woonstel en 'n k...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gordonsbaai

Welkom by Ooskus Selfsorg Vakansiehuis! Ons bied jou ons pragtige, gemeubileerde en toegeruste vakansiehuis in die skilderagtige kusdorpie, Gordonsbaai. Daar is genoeg spasie vir tot 8 gaste. Ons is 100 m van die ...

35% af Winteraanbod!
VanafR2 190
R1 424
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gordonsbaai

Krystal Beach Hotel is op die skilderagtige Harbour-Eiland in Gordonsbaai se waterfront geleë. Dit is slegs 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in verskeie kamertipes waaruit jy ka...

25% af Aanbod!
VanafR580
R435
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gordonsbaai

The Yard bied gerieflike verblyf in Gordonsbaai naby die strand, verskeie winkels en restaurante. Daar is 3 eenhede, ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of oornagverblyf. Die kothuis is privaat, nie naby die...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai

Summerplace 2 is in Strandweg in Gordonsbaai oorkant die pad van die hoofstrand af geleë. Gordonsbaai is 'n prentjiemooi hawedorp in die Wes-Kaap. Dit is sentraal geleë en net 40 minute se ry van Kaapstad af. Dit ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Gordonsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...